• Sluit aan

Word ‘n lid van LASA

Enigeen wat, geïnteresseerd is in literatuurwetenskap en vergelykende literatuurstudie mag op grond van sy/haar akademiese of doseerwerk of ander intellektuele bedrywighede aansluit by LASA. Ons verwelkom akademici verbonde aan alle letterkunde-departemente aan universiteite (Engels, Afrikaans, Afrikatale, Moderne Europese/Wêreldtale, Kultuurstudie en Literatuurwetenskap).

Suid-Afrikaanse student – Tipe 1
R125.00

LASA membership only

Suid-Afrikaanse student – Tipe 2
R225.00

LASA membership; includes subscription to JLS and affiliation to ICLA

International Student
R325.00

LASA membership; includes subscription to JLS

Suid-Afrikaanse akademikus – Tipe 1
R250.00

LASA membership only

Suid-Afrikaanse akademikus – Tipe 2
R500.00

LASA membership; includes subscription to JLS and affiliation to ICLA

Internasionale akademikus
R450.00

LASA membership; includes subscription to JLS